Welkom by Udolpho Jeugplaas!
Breek weg uit die stad en kom geniet jou ideale
plaasvakansie op die oewers van die Vaalrivier!

Die FAK Udolpho Jeugplaas lê langs die oewers van die Vaalrivier net buitekant Parys. Udolpho strek oor 265 hektaar en is die ideale plek vir ’n tydjie se wegbreek uit die stad. Udolpho bied vermaak vir oud en jonk wat kan kies uit ’n aantal oornagopsies.

Onlangse foto’s

Hier kan jy bietjie die gevoel kry van hoe dit op die plaas lyk.

Nou kan jy weer asemhaal!