Udolpho Jeugplaas bied ’n rusplek vir oud en jonk, groot en klein groepe en is jou ideale plaasvakansie! Die volgende fasiliteite is beskikbaar:

7 Selfsorgchalets
slaapplek vir 5 elk
R600.00 / nag / chalet

2 Oornagkamers
slaapplek vir 2 elk
R280 / nag / kamer

2 Slaapsale
slaapplek vir 16 elk
R950 / nag / saal of R60 pppn

1 Plaashuis
slaapplek vir 8 R1200/nag of R500 vir 1ste
kamer / R900 vir 2 kamers

Rivierhuise
Slaapplek vir 6
R1200 per dag + R50 ekstra / persoon

Maks 10 in huis

1 Ontspanningsaal
Akkommodeer 100
R1200/dag

1 Eetsaal en Kombuis
Akkommodeer 70
R1100/dag

Karavaanstaanplek
R275.00 per dag
Maksimum 5 persone

Veldkaravaan
R275.00 per dag
Maksimum 5 persone

Tentstaanplek (geen krag)
R150.00 per dag
Maksimum 4 persone

Tentstaanplek (met krag)
R180.00 per dag
Maksimum 4 persone

4 x Riviereenhede
R400 per nag elk
Slaap 2 persone

Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Indien bespreekte gaste kuiergaste wil ontvang, moet daar vooraf met die bestuur gereël word. Geen dagbesoekers mag oorslaap nie.

Toegansfooi vir dagbesoekers by gaste is as volg:

VOLWASSENES R30.00 –  SKOLIERE R20.00 – KINDERS ONDER 6 JAAR  R10.00 PER DAG