skip to Main Content

Die Henning Klopper gedenksaal is lugversorgd en kan 100 mense akkommodeer.

Tarief: R1 500.00 per dag (die gebruik van tafels en stoele na gelang van behoefte is hierby ingesluit).

Vir besprekings bel 056 818 1197 of stuur ‘n e-pos na: [email protected]

Back To Top