skip to Main Content

Udolpho bied verskeie opsies vir persone wat met ‘n karavaan of in ‘n tent wil kampeer.

  • Karavaanstaanplek – R300.00 per dag
  • Tentstaanplek (sonder krag) – R180.00 per dag
  • Tentstaanplek (met krag) – R200.00 per dag
Back To Top