Aanwysings na Udolpho is soos volg:
Vanaf Pta/Jhb Neem die N1 roete na Bloemfontein. Gaan links af by afrit 498 vir die R59 Parys/Sasolburg pad. Draai regs oor brug. Ry 15 km. Net na die vliegveld neem die Vaal Eden grondpad regs. Na 400 m op die grondpad hou links teen palissadeheining vir 2.5 km. Draai links in by die Udolpho se ingang regby die Telkom-toring.
Vanaf Parys neem R59 Sasolburg-pad. Ry verby Parys Gholfbaan. Draai links op Vaal Eden-grondpad. Na 400 m op die grondpad hou links teen palissadeheining vir 2.5 km. Draai links in by die Udolpho se ingang regby die Telkom-toring.