skip to Main Content

Die Weiveldterrein het 8 selfsorgchalets wat elk oor ‘n vol toegeruste kombuis beskik.

Tarief: R550.00 per eenheid per nag

Akkommodasie: 2 slaapkamers

Aantal persone: 4 volwassenes

Vir besprekings skakel 056 818 1197 of stuur ‘n e-pos na: [email protected]

Back To Top